7.1 \( \begin{array}{l}\text { Drie jaar gelede was die prys van 'n brood R14, } 14 \text { elk. As die gemiddelde } \\ \text { inflasiekoers } 4,8 \% \text { vanaf } 2021 \text { tot op hede was, bepaal wat die prys van } \\ \text { een brood nou sal wees. }\end{array} \) 7.2 'n Bakkery koop 'n nuwe industriële oond teen 'n koste van R65 000 . 'n Lening is uitgeneem by 'n geregistreerde finansiële instansie, wat \( 9 \% \) enkelvoudige rente vir die eerste 2 jaar en \( 6 \% \) saamgestelde rente vir die laaste twee jaar van die lening hef. Bereken die totale bedrag wat die bakkery hierdie finansiële instansie sal moet betaal aan die einde van die 4-jaarlening.
Upstudy ThothAI Solution
Quick Answer
Step-by-step Solution
Enter your question here…